Ondergrondse Water Opspoor

Die aanwys van water word al eeue lank, gebruik om ondergrondse water op te spoor. Die proses berus op n seldsame, aangebore vermoe". Die "aanwyser" benut die energie vermoe" in en om die menslike liggaam. Dieselfde magte word bewustelik en onbewustelik gebruik ter versterking van die waterwyser se vermoe"om met die subtiele elektroniese magnetiese helling van die aarde in wisselwerking te tree.

Prof Albert Einstein was verwonderd met die vermoe van waterwys eis en beindruk met die resultate. Dis nog steeds nie heeltemal duidelik hoe alles saam werk nie, maar navorsing dui daarop dat die uitslag in vele gevalle baie positief is.

Die eenvoudige instrument wat gebruik word reageer slegs op sekere faktore op die menslike senuweestelsel.
Ek besit al jare lank die vermoe" om water aan te wys en gebruik my talent vir 20 jaar met groot sukses. Meer onlangs het ek my vaardigheid begin slyp deur met verskillende metodes en tegnieke te eksperimenteer. Met hierdie beproefde metode is ek hoogs suksesvol.

Kan ook tussen vars en brak water onderskei. Getuigskrifte is beskikbaar.

Our Address

Mervyn Milner

PostNet Suite 212
P/Bag x 16, 7200
Hermanus, South Africa

Phone Contacts

Mobile : +27 (0) 82 558 8593