Deprecated: Required parameter $attributes follows optional parameter $bold in /home2/dowsingc/public_html/plugins/system/rsseo/rsseo.php on line 924
Prospektus van Water Anwys


Die lang en die kort hiervan is dat ek nie breke of strukture vind nie maar wel net water. Hierdie is die storie van suksesse en daar is te veel om hier te lys. Wanneer ek op die kant van die terein staan kry ek die volgende reaksie : Rigting van die sterkste water bron wat moonliks die diepste kan wees. Dit tweede sterkste ens. ens, Die vlakste water. Kan bepaal of water besmet of vars is ( Daar is baie sout, yster en ander chemikalie in seker water draende strukture ). Met ander wioorde bine n paar minute kan ek n ontleding doen oor wat  se water daar is op u eiendom.

Met my sisteem hoef jy net een boorgat te boor en nie baie soos die gewoonte is van baie boormanne. Boormanne in baie opsigte sal anbeveel dat daar gestaak moet word want hulle ondervinding van die geologie sal daar nie water oop geboor word nie. As jy vir hierdie uitlating val gaan jou boorkostes buitnsporig raak. Ek vra altyd vir kliente om in kontak te bly met my terwyl daar geboor word en ek moet die besluit neem of daar moet dieper geboor word of vir redes,ophou.

Ek weet van geen ander wat my sisteem of gawe gebruik en my sukssesse word gemeet deur my suksesse.

Terwyl ek op u plaas is kan ek vir u n gratis evalueering doen of daar wel minerale of energie bronne is.

Our Address

Mervyn Milner

PostNet Suite 212
P/Bag x 16, 7200
Hermanus, South Africa

Phone Contacts

Mobile : +27 (0) 82 558 8593